<< FLAC Gert Vlok Nel - Onherroeplik (2012)
Gert Vlok Nel - Onherroeplik (2012)
Category Sound
FormatFLAC
SourceCD
BitrateLossless
TypeAlbum
Date 1 decade, 1 year
Size 273.93 MB
 
Website http://www.ja.fm/blog/gert-vlok-nel/
 
Sender Mania (isozVw)
Tag
 
Searchengine Search
NZB NZB
 
Number of spamreports 0

Post Description

In Nederland pryk dié gesigte langs mekaar teen mure in musiekwinkels: Bono, Tom Waits, Nick Cave en Gert Vlok Nel. Maar ondanks ikoonstatus in die Lae Lande, en - uiteindelik! - 'n nuwe CD op die rakke, bly hy steeds net Gertjie. Deesdae Gertjie van Gouda... 

Gert Vlok Nel het jarrrrrrre terug mette fenomenale album debuteer. Dit plaas natuurlik onmiddellik druk op mens om weer te 'produce' in terme van die substantiewe kwaliteit vannie volgende album, maar ook 'n verwagting dat daai album sommer binne die volgende jaar moet verskyn en so ...

Wel ... die van ons wat vir Gertjie ken en liefhet, sal weet dat só 'n verwagting en die gepaardgaande druk nou nie exactly die beste benadering is om met Gertjie te gebruik nie. En anyway ... wonderlike woorde soos daai 'Beautiful Woorde' word nie sommer gou oppie toilet-besoekie uitgedink nie! Allerhande dinge moet in plek wees vir sulke songs om te 'gebeur' ... planete moet align ... black holes moet skuif ... treine moet sjunt ... ennie muse moet weer opdaag ... :)

En as daai alles gebeur het, moet daai songs 'n klank kry ... en produce word ... en dit terwyl allie fêns in afwagting staan mette expectation geshape deur daai bleddie amazing eerste album ... hehehe

Anyway ... dis hier ... die planete én black holes én treine én muse het saamgewerk ... dis weereens fokken beautiful! Tien songs ... 8 oorspronklik (Tuesday het wel al op die Sonvanger-kompilasie van Johann Kotze verskyn) en 2 'oorspronklike covers' ... :)

Gert word, onder andere, bygestaan deur Schalk Joubert (bas & kitaar); Anton L'Amour (kitaar); Albert Frost (kitaar); Johan Smit (bas); Laurinda Hofmeyr (klavier); Vernon Swart (perkussie)

1. Soos `n Trein Riding Into Rain
2. Jonk
3. En As Dit Reen op die dorpie B
4. Nijmegen Deur My Trane
5. Tuesday
6. `n Hand Vol Gruis
7. My Broken Souvenirs
8. Mr Bean Se Laaste Happy Scene
9. Liefdesliedjie Vir Die Strand
10. Om Beaufort Wes Se Beautiful Woorde Te Verlaat

Comments # 0